Volbrechts

Geesvang vol.1

Title : Geesvang Vol.1
Release Date : August 14, 2014
Format : CD

Share

×

Spesiale dank:
Eerstens aan ons Hemelse Vader wat vir ons die talent geskenk het om musiek te maak. Dan wil ons vir Rici uit die diepte van ons harte bedank wat alles gedoen het van die opname tot die ontwerp van hierdie CD. Dit is ons eer om met iemand te werk met soveel talent. ‘n Spesiale dank aan Matt en Venessa Maher van Matt’s Music wat vir ons so baie gedoen het om hierdie CD moontlik te maak. Dankie ook aan Marius Van Heerden van Bosveld Stereo wat ons baie ondersteun het. Laaste maar nie die minste nie, ‘n groot dank aan ons vrouens, verloofdes, kinders, familie en vriende wat ons ondersteun in alles wat ons doen.

Die Volbrechts:
Johnny Volbrecht – Keyboard/Trekklavier
Chris Volbrecht – Kitaar
Grant Volbrecht – Bass Guitar

Alle opname, verwerking, programering en produksie :Rici Martins

2016 | © Boeremusiek.co.za | Webblad deur Etienne van Wyk